#OntbytMetDoepieEnNina - Liezel van Intiem

Loading player...
Liezel het vandag kom gesels oor hoe ons mekaar kan liefhê met mening oor Desember.
18 Dec 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Landman in Afrikaans

Natasha Jacobs en De Waal Stemmet het by Doepie en Nina Coetzer op #ONTBYT kom kuier om te gesels oor die oorgeklankte TV-reeks, 'Landman', eersdaags op kykNET. Hulle deel meer oor die storie, die karakters en hoekom die reeks beslis een is om dop te hou!
19 Feb 15 min