Top-ekonoom sê nog werk in SA nodig teen geldwassery, terreurfondse

Loading player...
KPMG het die Europese Unie se besluit verwelkom om Suid-Afrika van 29 Januarie van sy lys van hoë-risiko-lande te verwyder. Die stap volg na Suid-Afrika se verwydering van die Finansiële Aksietaakmag se gryslys in Oktober. Frank Blackmore van KPMG het aan Newzroom Afrika gesê die besluit sal handels-, betalings- en beleggingsvloei vergemaklik. Hy het beklemtoon nog werk is nodig om stelsels teen geldwassery en terreur-finansiering te versterk:
14 Jan 10PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Maak reg vir reën dié naweek

Dié naweek kan daar reën verwag word maar voorspellings verskil, met sommige wat dui op donderstorms en ander op matige reënval. Dit warm ook effe op. Kosmos 94.1 Nuus het met Albertina Anderson, weerkenner van die Namibiese Metereologiese Diens gepraat.
24 Apr 11AM 1 min

Gesprekke met Iran moet kerndeskundiges insluit: EU

Die Europese Unie waarsku gesprekke met Iran moet kerndeskundiges insluit, anders kan dit 'n swakker ooreenkoms wees as 2015 se omvattende aksieplan. Dit is goedgekeur deur die administrasie van die destydse Amerikaanse president, Barack Obama. Iran het ingestem om sy sensitiewe kernbedrywighede te beperk en internasionale inspekteurs toe te laat…
24 Apr 11AM 1 min

Min tyd om vir Napha se medaljeverkope-toekennings te kwalifiseer

Met slegs vier maande oor tot die einde van Augustus, raak die tyd om vir die Namibië Professionele Jagvereniging se trofee-medaljeverkope-toekennings te kwalifiseer min. Kristin Maritz van Napha het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat deelname aan trofeeverkope 'n primêre inkomstestroom vir die organisasie is, wat direk gemeenskapsgerigte inisiatiewe en…
24 Apr 11AM 1 min