CCTV-kameras vang vermeende brandstigter

Loading player...
Kringtelevisiekameras het polisie in Kaapstad gehelp om ʼn vermeende brandstigter vas te trek wat probeer het om die veld langs ʼn belangrike hoofweg aan die brand te steek. Hierdie inhegtenisneming was een van 375 arrestasies wat die metro se toepassingsagentskappe die afgelope week uitgevoer het. Die burgemeesterskomiteelid vir Veiligheid en Sekuriteit, JP Smith, sê die inhegtenisneming beklemtoon die waarde van tegnologie in misdaadbestryding:
20 Jan 7AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Copps 94.1: Drankduiwel listig in hoofstad

Die drankduiwel het Vrydagaand rooi ligte helder in Windhoek laat flikker met die Copps 94.1-span, in samewerking met die Namibiese polisie, wat sommer uit die staanspoor met ‘n oënskynlik besope jong man moes huishou wat groot amok gemaak het. In nóg ‘n voorval het ‘n groep jong meisies ook hard…
25 Apr 12AM 1 min

Maak reg vir reën dié naweek

Dié naweek kan daar reën verwag word maar voorspellings verskil, met sommige wat dui op donderstorms en ander op matige reënval. Dit warm ook effe op. Kosmos 94.1 Nuus het met Albertina Anderson, weerkenner van die Namibiese Metereologiese Diens gepraat.
24 Apr 11AM 1 min

Gesprekke met Iran moet kerndeskundiges insluit: EU

Die Europese Unie waarsku gesprekke met Iran moet kerndeskundiges insluit, anders kan dit 'n swakker ooreenkoms wees as 2015 se omvattende aksieplan. Dit is goedgekeur deur die administrasie van die destydse Amerikaanse president, Barack Obama. Iran het ingestem om sy sensitiewe kernbedrywighede te beperk en internasionale inspekteurs toe te laat…
24 Apr 11AM 1 min