#OntbytMetDoepieEnNina - Arette Burger

Loading player...
Spelterapeut, Arette Burger, gesels met Doepie en Nina oor die invloed van akademiese stress op kinders en hoe om dit te bestuur in #IsJyOK?
3 Feb Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Raaf in Studio

Raaf se Lourens en Este het by Doepie en Nina kom kuier om te gesels oor hulle nuwe “villa/kasteel” wat hulle opknap, Sophie, die nuutste byvoeging tot hulle gesin en ook ‘n sneakpeak gegee van die nuwe, ongelooflike musiek waarmee hulle besig is.
17 Apr 20 min