Goewerneur van Britse sentrale bank sê oor Mandelson

Loading player...
Die skokgolwe rondom die Epstein-leêrs kring steeds uit in Brittanje. Eerste minister Keir Starmer het Donderdag om verskoning gevra dat hy Lord Peter Mandelson, 'n meeloper van Jeffrey Epstein wat glo sensitiewe regering- en finansiële inligting na die pedofiel-finansier deurgegee het, se leuens geglo en as ambassadeur in Amerika aangestel het. SkyNews het die goewerneur van die Bank van Engeland, Andrew Bailey, gevra hoe hy voel oor die aanstuur van inligting tydens die finansiële krisis van 2008 en daarna.
5 Feb 10PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Jarvis kan vandag geskiedenis maak

Die Suid-Afrikaner Casey Jarvis het ’n kans om geskiedenis te maak by die DP World-toer wanneer die Johannesburg Ope vandag by die Houghton-gholfklub begin. Die 22-jarige Jarvis wat agtereenvolgende seges behaal het in die Kenia Ope en Suid-Afrikaanse Ope, kan by gholfreuse soos Nick Faldo en wyle Seve Ballesteros aansluit…
5 Mar 12AM 1 min

Onwettige visvang is nie net in die see nie

Volgens die Tender Bulletin vind onwettige visvang in die land se waters op so ‘n groot skaal plaas dat dit die 15 miljard Namibiese dollar-sektor wesenlik bedreig. Die regering het egter nog geen stappe gedoen om dit hok te slaan nie. Kosmos 94.1 Nuus het met Mark Paxton, eienaar van…
5 Mar 12AM 1 min

Loopbaanweek vandag en môre in hoofstad

Field Ready sal amptelik sy Namibiese Werkbaarheidsplatform bekendstel tydens Nasionale Loopbaanweek 2026, wat vandag en môre by die Mercure Hotel in Windhoek plaasvind. Die digitale platform is ontwikkel om jong Namibiërs te help om werkbaarheidsvaardighede te ontwikkel deur toegang tot bedryfsgerigte opleiding, digitale leerpaaie en verbindings met werkgewers in sleutel-ekonomiese…
4 Mar 11PM 1 min

NHE het wesenlike uitdagings

Die Nasionale Behuisingsonderneming het onder hernieude kritiek deurgeloop nadat hulle slegs 112 huise in die afgelope finansiële jaar voltooi het, ver onder sy ambisieuse teiken van 5 000 huise per jaar. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus het die voormalige uitvoerende hoof van die onderneming, Mike Kavekotora, die teiken…
4 Mar 11PM 1 min

ITB Berlin sluit vandag af, Namibië goed bemark

Die ITB Berlin, een van die wêreld se grootste toerismeskoue, sluit vandag af en Namibië is goed verteenwoordig. Byna 6 000 uitstallers van meer as 160 lande het duisende besoekers hanteer. Die Namibiese Toerismeraad het die nasionale paviljoen gelei, ondersteun deur 'n verskeidenheid plaaslike toerisme-ondernemings en toeroperateurs. Elzanne McCulloch, die…
4 Mar 11PM 1 min