#OntbytMetDoepieEnNina - Doep soek n Duifie voorbereiding

Loading player...
So Nina het 'n plan bymekaar gesit om vir Doepie reg te kry voor die groot date aand. Min het hy geweet "Nina het sy back" letterlik!
10 Feb Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Raaf in Studio

Raaf se Lourens en Este het by Doepie en Nina kom kuier om te gesels oor hulle nuwe “villa/kasteel” wat hulle opknap, Sophie, die nuutste byvoeging tot hulle gesin en ook ‘n sneakpeak gegee van die nuwe, ongelooflike musiek waarmee hulle besig is.
17 Apr 20 min