Snoete-goete: Troeteldieropleiding

Loading player...
Baie troeteldiereienaars is lief vir hul honde, maar weet nie altyd hoe om ongewenste gedrag reg te hanteer nie — van trek aan die leiband tot oormatige blaf en skeidingsangs. Goeie opleiding gaan nie net oor gehoorsaamheid nie, maar oor beter kommunikasie tussen mens en dier. Vandag gesels ons met Nicolene Jacobs van Dirty Paws oor hoe opleiding ’n hond se gedrag én ’n gesin se daaglikse lewe kan verander.
20 Feb 5AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

Wêreldbiddag vir Vroue

Vandag, 6 Maart is Wêreldbiddag vir Vroue. Die tema vanjaar is:  I Will Give You Rest: Come (Matthew 11: 28-30). Beatie Grobler van Lewende Woord het met Sarina kom gesels oor die krag van gebed en sommer ook vir ons gebid.
6 Mar 5AM 8 min

Groen Vingers Vrydag - 6 Maart

Jimie Malan van Plantland is terug in die ateljee om al jou tuinvrae te beantwoord. Vandag gesels ons oor wurms en kunsmis.
6 Mar 5AM 5 min

VERSKILMAKERS: RED DAY

Die eiendomsmaatskappy, KW Edge gaan op 14 Mei 'n verskil maak by Nuwe Hoop Skool. Hulle stap al van 2024 af 'n pad met die skool. Juanita Huisamen en Gerhard Venter van Nuwe Hoop Skool het met Sarina kom gesels. Enigeen kan betrokke raak. alhoewel dit 'n Keller Williams-inisiatief is,…
5 Mar 5AM 10 min

Entrepreneurskapsreeks: Van stokperdjie na inkomste

Baie mense sit met ’n talent of stokperdjie, maar min weet hoe om dit in ’n volhoubare inkomste te omskep. In ons entrepreneurskapsreeks gesels ons met Linda van der Walt oor praktiese wenke, eerlike raad en lesse wat aspirant-entrepreneurs kan help om slimmer, vinniger en met meer selfvertroue te begin…
4 Mar 5AM 12 min

Aktualiteit: Ilse Strauss doen verslag uit Israel

Ilse Strauss is die direkteur van Internasionale Ontwikkeling by Bridges for Peace, 'n Christenorganisasie van vrywilligers. Sy woon saam met haar gesin in Jerusalem. Sy is tans in Pretoria om by haar ma te wees en ons gesels met haar oor die situasie in die Midde-Ooste.
4 Mar 4AM 26 min