Proteas onderskat nie Zimbabwe by T20-Wêreldbeker

Loading player...
Krieket: Die Proteas het deurgedring na die halfeindronde van die T20-Wêreldbekertoernooi nadat hulle die Wes-Indiese Eilande in Ahmedabad met nege paaltjies verslaan het, en die verdedigende kampioen, Indië, Zimbabwe in Chennai met 72 lopies geklop het. Die Proteas sal nou probeer om hul onoorwonne rekord voort te sit wanneer hulle Sondag in Delhi teen Zimbabwe speel in hul laaste Super-agt-wedstryd. Kaptein Aiden Markram sê hulle aanvaar niks as vanselfsprekend nie:
27 Feb 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Cran sê oor kuberveiligheid vir besighede

Organisasies staar 'n skerp toename in kuberbedreigings in die gesig namate hul groeiende digitale voetspore meer geleenthede vir aanvalle skep. Die Namibiese Kuberveiligheidsvoorvalreaksiespan sê die kritieke eerste verdedigingslinie is om die eksterne aanvalsoppervlak te verstaan en voortdurend te monitor, soos die webtoepassings, wolkdienste, derdeparty-verbindings en blootgestelde geloofsbriewe wat op die…
3 Mar 1AM 1 min

'Trump het nie oorlog met Iran begin nie, maar sal dit klaarmaak'

Amerika se minister van Verdediging, Pete Hegseth, sê Amerika en Israel se gesamentlike aanvalle in Iran sal nie ontaard in ’n uitgerekte streekskonflik nie. Hy sê Operasie Epic Fury fokus daarop om Iranse verdedigingsmissiele te vernietig, om missielvervaardiging te keer, hul vloot en ander veiligheidsinfrastruktuur te verwoes en seker te…
3 Mar 1AM 1 min

GNU hof toe gesleep oor BKS-inenting

Landbougroepe het 'n dringende aansoek by die hof in Pretoria ingedien om regeringsbeperkings te keer wat boere verhinder om hul kuddes self teen bek-en-klouseer in te ent. Die Suider-Afrikaanse Agri-inisiatief, Vrystaat Landbou en Sakeliga voer aan dat hierdie reëls onwettig is en verdere skade aan boere se lewensbestaan veroorsaak namate…
3 Mar 12AM 1 min

Kenner sê oor 3 Amerikaanse F15's wat afgeskiet is, per ongeluk

Terwyl oor-en-weer aanvalle in die Midde-Ooste voortduur, het dit aan die lig gekom dat drie Amerikaanse F15-vegvliegtuie deur sogenaamde “vriendelike vuur” oor Koeweit afgeskiet is. Sky News se militêre analis professor Michael Clarke sê dit is 'n slag vir die Amerikaanse bevelstelsel en moes nie gebeur het nie. Hy verduidelik.
3 Mar 12AM 1 min

Nascam sê oor N$2 tantieme

Die Namibiese Vereniging van Komponiste en Outeurs van Musiek, Nascam het sy tantieme-verspreidingsmodel verdedig nadat die parlement vrae gehad het oor berigte dat plaaslike musikante so min as 2 Namibiese dollar per uitsending verdien. Kosmos 94.1 Nuus het met Nascam se tussentydse voorsitter, Joseph Ailonga gepraat, wat sê dat uitbetalings…
3 Mar 12AM 1 min