
#ALT-Fokus met Venita - Tuin | 26 Februarie
Loading player...
Die talentvolle sanger en liedjieskrywer ‘Tuin’ is Venita se HOOFFOKUS in hierdie episode van #ALT-Fokus. Sy gesels oop en eerlik oor haar stryd met verslawing en hoe sy haar pad weer teruggevind het na die Here en na musiek. Sy vertel ook die storie agter haar nuutste enkelsnit, 'Weerlig' se musiekvideo.

