Kus tot Kruin โ€“ โ€™n inspirerende reis deur bewaring en samewerking โ€“ 12 Maart 2026

Loading player...
Fred neem ons saam op โ€™n inspirerende reis deur bewaring en samewerking โ€“ van ons eie kus tot diep in Afrika ๐ŸŒ
Fred gesels oor:
๐Ÿ“ธ Danabaai Bewarea se kameras en hoe dit help om wild te monitor
๐ŸŒฟ iNaturalist se Intercity Nature Challenge en hoe jy self kan deelneem
๐ŸŒŠ S.M.A.R.T. se ongelooflike werk met kusreddings
๐Ÿฆ Botswana se unieke maniere om konflik tussen mense en leeus op te los
Dis โ€™n program vol insig, hoop en praktiese oplossings vir โ€™n beter balans tussen mens en natuur.
๐Ÿ“ป Skakel in: 90.1 FM &B 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
Moenie dit misloop nie โ€“ Kus tot Kruin, waar ons van kus tot kruin saam leer en beskerm ๐ŸŒฑ
13 Mar Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? 30 Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 - ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? In hierdie finale politieke gesprek gesels Dirk Kotzรฉ oor belangrike verkiesingsfeite en die stemproses met die oog op die Munisipale Verkiesing 2026. โœ… Wat moet kiesers vooraf weet? โœ… Hoe verloop die stemproses?โ€ฆ
28 Oct 19 min

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐFinansiรซle sorgvryheid begin met โ€™n plan! - Kruger Internationaal 27 Oktober 2026

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐFinansiรซle sorgvryheid begin met โ€™n plan! Is โ€™n finansiรซle plan op papier regtig nodig, of is die plan in jou kop goed genoeg? ๐Ÿค” ๐ŸŽ™๏ธ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur, oor hoe goeie finansiรซle beplanning jou toekoms kan verander. ๐Ÿ’ก โ€™n Finansiรซle planโ€ฆ
27 Oct 9 min