Nanso juig oor Stad Windhoek se hulp met #LosDieTjoef-veldtog

Loading player...
Nanso se #LosDieTjoef-veldtog is terug, ondersteun deur Stad Windhoek. Volgens Nanso se statistieke kom damprook onder jongmense die meeste in die Khomas- en Erongostreke voor. Hulle het selfs die tendens by laerskole aangeteken. Die Stad Windhoek het al damprook in openbare spasies verbied. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van Nanso, Jessy Abraham oor die veldtog gepraat.
17 Mar 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Baynes: Kunene-gemeenskap skop vas

Die organisasie International Rivers doen 'n beroep op openbare steun om die Kunenerivier te beskerm, terwyl die Ovahimba- en Ovatjimba-gemeenskappe in Namibië en Angola die voorgestelde Baynes-waterkragprojek teenstaan. Meer as 2 000 gemeenskapslede het reeds 'n petisie onderteken wat waarsku dat die dam voorvaderlike grond, heilige plekke en belangrike weidingsgebiede…
30 Jul 12AM 1 min

Demokrasie is net dit, daar's nie 'n 'Westerse model' nie

Die African Youth Survey 2026 het bevind dat hoewel die meeste jong Afrikane steeds glo dat demokrasie die beste vorm van regering is, baie 'n stelsel wil hê wat Afrika se eie realiteite weerspieël. Die opname toon dat byna driekwart van jongmense demokrasie bo enige ander vorm van regering verkies,…
30 Jul 12AM 1 min

Fauci weier om vrae oor Covid-oorsprong te beantwoord

Die voormalige direkteur van Amerika se Nasionale Instituut vir Allergie en Aansteeklike Siektes, Anthony Fauci, het geweier om vrae te beantwoord tydens 'n Senaatverhoor oor die oorsprong van die Covid-19-pandemie. Hy het gesê hy vrees dat senator Rand Paul sal probeer om sy getuienis te gebruik om hom vir meineed…
29 Jul 11PM 1 min

Sleutelfiguur in rybewysbedrogskema in Vrystaat gearresteer

'n Vermeende sleutelfiguur verbind met 'n multimiljoen Suid-Afrikaanse rand voertuig-rybewysbedrogsindikaat is in Parys in die Vrystaat in hegtenis geneem. Die inhegtenisneming volg op 'n gesamentlike operasie tussen die Padverkeersbestuurskorporasie, die Valke en die Suid-Afrikaanse Polisiediens. Die woordvoerder Simon Zwane sê ondersoekbeamptes het die verdagte se huis deursoek en bevind hy…
29 Jul 11PM 1 min