KleinSaterdag Sport - Natascha Louw

Loading player...
Annelie gesels met Natascha Louw (Sport koördineerder vir kompeterende sport by Univen) oor haarPHD by Universiteit Stellenbosch. Tema van studie:
Van die kantlyn na die middelpunt: prestasie, mag en ‘Herstory’ in Suid-Afrikaanse vrouerugby
11 Mar Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Groot Biddag - Vergifnis

Annelie gesels met Mariandra Heunis wat haar getuienis lewer oor hoe sy moes vergewe na haar man se moord voor haar en haar dogter in hulle huis. Annelie gesels ook oor ons vergifnis vir ander en God se vergifnis vir ons.
23 Apr 29 min