Barry Müller (FAK Nasionale Hoof: Gemeenskap, Geskiedenis en Ad hoc-projekte), Therien Taljaard (FAK Bemarkingsbestuurder) en 2 beoordelaars; Pieter Groesbeek (Aka. BLIXIMSTRAAT ) as KI-liedjieskrywer en Monica Maree ( Lucas Maree se dogter) as Oorspronklike-liedjieskrywer is die 4 beoordeelaars wat by ons kom kuier om te vertel oor die verloop van…
Dr Gerhard Vosloo, stigter en hoofgeneesheer van BioWell kom gesels vanoggend oor die verskil tussen Peptides en GLPs asook meer inligting wat nodig is rakende die veilige gebruik van die middels.
Ons liefste Liezel van Intiem gesels vandag met ons oor die eerste huwelik ooit en dit was natuurlik Adam en Eva. Sy vertel ook bietjie meer oor wat ons kon leer daaruit.
Vanoggend het ons gesels met Dr. Theo de Jager van SAAI oor die hart wat hulle het vir die boere en wat presies dit is wat hulle doen. Hy het ook n storie met ons gedeel oor wat die realiteit is op die grond vir ons boere.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.