πΏ Kus tot Kruin β Eko-ontwikkeling: werklik volhoubaar of net βn modewoord? πΏ 02 April 2026
Loading player...
Fred gesels vanoggend weer oor eko-ontwikkelings op die Tuinroete β maar vra die moeilike vrae:
π Word die term βekoβ nie dalk te maklik gebruik nie?
π Kan menslike ontwikkeling en sensitiewe natuurgebiede werklik saam bestaan?
π Wat is die regte resep om balans te skep tussen bewaring en vooruitgang?
ποΈ As praktiese voorbeeld kyk ons na Springerbaai en ondersoek hoe sulke projekte beplan en bestuur word β en of dit werklik werk.
Moenie hierdie insiggewende gesprek mis nie!
π» Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
#KusTotKruin #EkoOntwikkeling #Tuinroete #Bewaring #Volhoubaarheid #SFMStreekRadio