Toeroperateurs praat uit oor Sossusvlei-konsessie

Loading player...
Die omgewingsministerie se besluit om pendel tussen die Sossusvlei 2x4-parkeerarea en die 4x4-parkeerarea by die Dooievlei te beperk is in omstredenheid gedompel. Toergidse is uiters bekommerd oor die situasie en beweer ook ongerymdhede in die konsessie-toekenning. 'n Groep toergidse laat van hulle hoor in 'n vox pop wat deur Kosmos 94.1 Nuus saamgestel is.
16 Apr 10AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Iran se hawens sal blokkeer wees so lank soos dit nodig is

Amerika se minister van Verdediging, Pete Hegseth, sê hulle sal Iran se hawens blokkeer solank as wat nodig is. President Donald Trump het Maandag aangekondig dat die weermag Iran se hawens in die Straat van Hormuz en die Golf sal blokkeer nadat Amerika en Iran se samesprekings in Pakistan misluk…
17 Apr 2AM 1 min

Punjab Kings nou boaan die IPL

Die Punjab Kings het die Mumbai Indians met sewe paaltjies afgeransel, hul onoorwonne segetog voortgesit en is nou boaan die Indiese Premierliga se punteleer. Quinton de Kock het ʼn onoorwonne 112 van 60 balle behaal en bygedra tot Mumbai se 195 vir ses. Daarna het Prabhsimran Singh ʼn onoorwonne 80…
17 Apr 2AM 1 min

SA het buffers nodig om die ekonomie te beskerm

FNB sê Suid-Afrika het 2026 met versigtige optimisme begin, maar globale spanning, insluitend die Midde-Oosterse konflik, beïnvloed die ekonomiese vooruitsigte. Die bank sê die herstel kan stadiger word, maar daar word nie verwag dat dit sal stop nie. Die bank sê plaaslike hervormings sal kostes in toom hou en die…
17 Apr 1AM 1 min

Deposit Guarantee Authority vertoon goed

Die markwaarde van die sentrale bank Namibia Deposit Guarantee Authority het gestyg van 30,3 miljoen Namibiese dollar aan die einde van 2024 tot 40,1 miljoen dollar op 31 Desember 2025, wat 'n jaarlikse netto toename van 9,7 miljoen dollar verteenwoordig. Die owerheid beskerm deposante deur 'n fonds te administreer wat…
17 Apr 1AM 1 min

NNN haal Time se top-100 lys

Namibië is in die wêreldwye kollig nadat president Netumbo Nandi-Ndaitwah aangewys is op TIME-tydskrif se jaarlikse lys van die 100 Mees Invloedryke Persone vir 2026. Die aankondiging beklemtoon haar reis van bevrydingstrydveteraan tot Namibië se eerste vroulike staatshoof, en haar groeiende impak op die internasionale verhoog as 'n leidende stem…
17 Apr 1AM 1 min