Dinsdag Oggenddiens - Ds Dirk Meijer

Loading player...
NUMERI 6

Die priesterlike seën
22Die Here het vir Moses gesê: 23“Sê vir Aäron en sy seuns: So moet julle sê wanneer julle die Israeliete seën:
24“Die Here sal julle seën
en julle beskerm;
25die Here sal tot julle redding verskyn
en julle genadig wees;
26die Here sal julle gebede verhoor
en aan julle vrede gee!
27“So moet die priesters my Naam oor die Israeliete uitroep, en Ek sal hulle seën.”
21 Apr 2AM Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Sondagoggend Erediens - Past Riaan de Bruyn

JOHANNES 8 God is nie hulle Vader nie 31Toe sê Jesus vir die Jode wat in Hom glo: “As julle aan my woorde getrou bly, is julle waarlik my dissipels; 32en julle sal die waarheid ken, en die waarheid sal julle vrymaak.” PSALMS 139 U omsluit my van alle kante…
19 Jul 3AM 16 min