๐ŸŒ Kus tot Kruin โ€“ Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026

Loading player...
Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord ๐ŸŽ™๏ธ
Hy het โ€™n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies รฉn individue โ€“ plaaslik, nasionaal en internasionaal โ€“ saamstaan om ons planeet te beskerm.
๐Ÿ‘‰ Die vraag wat elkeen raak:
Waar en hoe kan ons elkeen โ€™n bydrae maak?
Luister gerus weer na hierdie waardevolle gesprek en ontdek hoe klein aksies โ€™n groot verskil kan bring.
๐Ÿ“ป Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
๐Ÿ•ฆ Elke Donderdag om 11:30 โ€“ Kus tot Kruin op SFM Streek RADIO
๐ŸŽง Luister weer. Dink saam. Doen saam.
#KusTotKruin #Bewaring #SFMStreekRadio #TuinRoete #Omgewing #MaaknVerskil ๐ŸŒŠ๐ŸŒฑ
24 Apr Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? 30 Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 - ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? In hierdie finale politieke gesprek gesels Dirk Kotzรฉ oor belangrike verkiesingsfeite en die stemproses met die oog op die Munisipale Verkiesing 2026. โœ… Wat moet kiesers vooraf weet? โœ… Hoe verloop die stemproses?โ€ฆ
28 Oct 19 min

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐFinansiรซle sorgvryheid begin met โ€™n plan! - Kruger Internationaal 27 Oktober 2026

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐFinansiรซle sorgvryheid begin met โ€™n plan! Is โ€™n finansiรซle plan op papier regtig nodig, of is die plan in jou kop goed genoeg? ๐Ÿค” ๐ŸŽ™๏ธ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur, oor hoe goeie finansiรซle beplanning jou toekoms kan verander. ๐Ÿ’ก โ€™n Finansiรซle planโ€ฆ
27 Oct 9 min