LIFTKLUB | Johnny Davids se stem leef voort ...

Loading player...
Meer as ’n maand ná sy afsterwe raak sy musiek steeds harte aan. Sy splinternuwe enkelsnit, “Gee my weer lewe”, is nou beskikbaar op alle digitale platforms.
Ons het die voorreg gehad om met Liezel Davids en Jean-marc Meyer in die ateljee te gesels oor Johnny se nalatenskap, sy musiek en die hart agter die lied.
Dit was ’n besonderse en emosionele oomblik.
Die volledige potgooi-onderhoud sal volgende week op ons webtuiste beskikbaar wees.
Luister nou na “Gee my weer lewe” op jou gunsteling platform.
15 May Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Liftklub gesels vandag met Amber-Rose Berry

Wat verg dit om 33 kilometer deur een van die besigste en koudste watermassas ter wêreld te swem? Vir die meeste van ons klink dit byna onmoontlik... maar vir die 18-jarige Amber-Rose Berry van Pringlebaai het dit 'n droom geword wat waar geword het! Amber-Rose het geskiedenis gemaak as die…
19 Oct 13 min

Die Liftklub gesels met Tony Rorie & Rainer Boshoff oor Men and Ladies of Honor

Tony Rorie is the founder of the award winning Men of Honor & Ladies of Honor character education programs. He started the organization in 2003 while working as a principal at an High-risk school in Dallas, Texas. with one Mission - The youth mentoring initiative focuses on instilling character, integrity,…
4 Sep 13 min

Die Liftklub gesels met Pieter Coetze (Three Piet)

Die Liftklub gesels met Three Piet soos hy bekend staan na sy merkwaardige prestasies tydens die Statebond Spele in Glasgow nadat hy nie net 3 Goue medaljes verower het nie MAAR ook 3 nuwe statebond Spele rekord opgestel het in die 50m, 100m & 200m Rugslag
17 Aug 16 min