
Eerste Ghanese burgers uit SA gerepatrieer
Loading player...
Ghanese owerhede repatrieer vandag die eerste groep van sy burgers wat versoek het om Suid-Afrika te verlaat. Meer as 800 Ghanese het vir vrywillige ontruiming geregistreer en 300 het vandag vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng vertrek. Dit volg op 'n vlaag betogings teen onwettige immigrasie. Die hoof van Binnelandse Sake, Immigrasie en Wetstoepassing, Stephen van Neel, het aan die SABC gesê hulle het probleme ondervind tydens die bevestigings-proses:

