
Landelike gebiede is g'n arm nie: Sankwasa
Loading player...
Die Omaludi-landboufees word tans by die Okongo-nedersetting in die Ohangwena-streek aangebied. Stedelike en landelike ontwikkeling-minister James Sankwasa het by die amptelike opening 'n toespraak gelewer en verwys na landelike gebiede wat as arm beskou word. Hy sê hierdie persepsie moet uitgedaag en verander word.

