
#OntbytMetDoepieEnNina - Liezel van Intiem (Eerste Verhouding ooit)
Loading player...
Ons liefste Liezel van Intiem gesels vandag met ons oor die eerste huwelik ooit en dit was natuurlik Adam en Eva. Sy vertel ook bietjie meer oor wat ons kon leer daaruit.

