
Powell veroordeel politieke inmenging
Loading player...
Die voormalige voorsitter van die Amerikaanse Federale Reserweraad Jerome Powell het demokratiese instellings verdedig tydens 'n toespraak by die John F. Kennedy Presidensiële Biblioteek en Museum in Boston. Hy het 'n toekenning ontvang het ter ere van sy pogings om die sentrale bank se onafhanklikheid te bewaar. Hy sê politiek bly uit sulke instellings en hulle besluite uit.

