
Kuba se gesondheidsdiens op rand van ineenstorting
Loading player...
Kuba se eens ikoniese en gevierde gesondheidstelsel is besig om in duie te stort. Die land se gesondheidsdiens is nou onder erge druk ná jare van wanbestuur en Amerikaanse sanksies, en Amerikaanse president Donald Trump se olie-embargo het die probleem tot 'n spits gedryf. Chris Sabatini van die Koninklike Instituut van Internasionale Aangeleenthede in Londen, ook bekend as Chatham House, verduidelik.

