
#OntbytMetDoepieEnNina - Dr. Gerhard Vosloo (Peptides en GLPs)
Loading player...
Dr Gerhard Vosloo, stigter en hoofgeneesheer van BioWell kom gesels vanoggend oor die verskil tussen Peptides en GLPs asook meer inligting wat nodig is rakende die veilige gebruik van die middels.

