#ALT-Fokus met Venita - Van Pletzen | 4 Junie 

Loading player...
Peach van Pletzen gesels met Venita oor nuwe musiek en 'n nuwe album. Hy vertel dat hy meer as 8 ure 'n dag in die studio spandeer en wat lê nog voor vir die Van Pletzen 'klank'.
4 Jun English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#WeeksdaeVibesMetVenita - Sasha Burn | 23 Junie

Venita gesels met Sasha Burn oor haar splinternuwe enkelsnit ONE. Sy vertel hoe hierdie liedjie gaan oorliefde, verlange en daardie groot “wat as?”-vrae wat ons almal soms ronddra.
23 Jun 9 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Manfred Zipfel | 22 Junie 

Manfred Zipfel het onlangs sy nuutste enkelsnit, Colours of the Earth, vrygestel – ’n kragtige en emosionele liedjie met ’n belangrike boodskap oor ons verhouding met die aarde en die verantwoordelikheid wat ons dra om dit te beskerm. Hy gesels met Venita oor hierdie enkelsnit en deel meer oor sy…
22 Jun 15 min

#WeeksdaeVIbesMetVenita - Carley | 18 Junie 

Carley het by Venita kom kuier om te gesels oor nuwe musiek - WAG VIR JOU. Sy vertel meer hoe sy na matriek balans gaan vind tussen haar studies en liefde vir musiek en wat haar droom vir haar loopbaan is.
18 Jun 28 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Amy Jones | 15 Junie 

Amy Jones is TERUG op #WeeksdaeVibes na 3 JAAR!! Sy vertel vir Venita hoe haar lewe die laaste paar jaar verander het en die nuwe fokus en boodskap wat sy oordra in haar musiek. Sy gesels ook oor haar nuwe enkelsnit - Again!
15 Jun 11 min