#OntbytMetDoepieEnNina - OVK oor Registrasie vir verkiesing

Loading player...
Elkin Topkin van die Onafhanklike Verkiesings Kommisie gesels met ons oor die registrasie naweek wat opkom en wat kiesers moet weet om gereed te wees vir die verkiesing later die jaar.
9 Jun Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Bella Coleske (Mis Jy My Al)

Met die vrystelling van haar eerste solo Afrikaanse enkelsnit, “Mis Jy My Al”, neem Bella ’n belangrike volgende stap in haar musiekloopbaan. Sy het reeds luisteraars beïndruk met die duet “Winter In Die Kaap” saam met Chris Steyn en haar weergawe van “Travelin’ Soldier” saam met haar pa, Arnold Coleske.
23 Jun 19 min

#OntbytMetDoepieEnNina - Wat Is In Jou Kosblik? - 23 Junie

Doepie en Nina is vir die afgelope 5 jaar ‘n span op lug en is bitter opgewonde om hulle tande te slyp in Ontbyt-radio. Doepie en Nina se sterk… (en minder sterk) punte, vul mekaar aan en hulle verskillende belangstellings maak dat hulle enige onderwerp kan aanpak van geloof tot…
23 Jun 4 min

#OntbytMetDoepieEnNina - GeeWeek terugvoer

Na 'n ongelooflike geseende GEEWEEK gesels ons met die verskillende rolspelers van die organisasies wat ons help. Saam ons kuier Charlene Jackson - Hannah Charity, Theo de Jager - Saai en Annelie van der Linde - Eleos oor wat GeeWeek vir hulle beteken het.
19 Jun 21 min