๐โ๏ธ PROMOSIE: Rev jou Toere! ๐ ๐ฆ - 26 Junie 2026
Loading player...
Droom jy van 'n sorgvrye vakansie waar alles vir jou gereรซl is?
Danny het met Fanie van Zyl van Rev jou Toere gesels. 'n Suid-Kaapse toeroperateur wat spesialiseer in bekostigbare groepstoere vir 50-plussers, seniors en pensioenarisse. Ontdek hoe hul ervare span reis maklik, veilig en onvergeetlik maak.
๐ Opkomende Toer:
๐ฆ Krugerwildtuin & Laeveld Panorama
๐ 22โ29 Julie 2026
โ๏ธ Vertrek vanaf OR Tambo Lughawe
๐๏ธ 8 dae / 7 nagte
๐ Luukse vervoer, gehalte-akkommodasie, ontbyte, aandetes, vlugte vanaf George en nog baie meer ingesluit.
Hierdie is die ideale geleentheid om een van Suid-Afrika se mooiste bestemmings te ervaar โ sonder die stres van beplanning.
๐ป Luister daagliks na op 90.1 FM & 104.1 FM of stroom regstreeks by www.sfmstreek.com.
#SFMStreekradio #RevJouToere #KrugerWildtuin #LaeveldPanorama #SeniorReise #50Plus #Pensioenarisse #Toerisme #ReisSuidAfrika ๐ฟ๐ฆโ๏ธ