Plaasmoord - dis my mense

Loading player...
Wond: Plaasmoord – dis my mense (Litera, 2025) is ds. Gerhard Pietersen se eerlike en diep persoonlike verhaal van verlies, geloof en hoop. Nadat sy skoonouers, Tewie en Eurika Human, in 2016 op hul kleinhoewe buite Groot-Brakrivier vermoor is, het die hele familie 'n pad van intense trauma en rou gestap. In die boek vertel Gerhard nie net die verhaal van 'n plaasmoord nie, maar ook van 'n mens se worsteling met God te midde van geweld, en van die lang, onvoltooide reis na genesing.
11 Jul Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vreemdelinge op aarde

Op die 30ste Junie, het ons gesien hoe weke se opgeboude sosiale spanning ’n kookpunt bereik het met nasionale optogte teen ongedokumenteerde immigrante. Terwyl die politieke en sekuriteitsanaliseerders die gebeure vanuit ’n wetlike en ekonomiese lens ontleed, worstel ons met n ander realiteit. Volgens sensusdata identifiseer die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners…
4 Jul 52 min

Die Midde-Oosterse Krisis – Quo Vadis?

Onbeskryflik, ontstellend, onmenslik, kru en ontwrigtend. Dit is moeilik om die regte woorde of metafore te vind wat die huidige verwoesting in die Midde-Ooste werklik vasvang. Hoewel dit een van verskeie konfliksones in die wêreld is, lê hierdie streek ons as gelowiges, histories en teologies, baie na aan die hart…
13 Jun 47 min