
Sportministerie klaar finansiële steun-brief uit
Loading player...
Die sportministerie het sy posisie verduidelik rakende onlangse korrespondensie aan die Namibiese Sportkommissie oor versoeke vir finansiële steun van sportliggame en sportsambreelliggame. Die ministerie verseker belanghebbendes dat die regering steeds verbind is tot die ontwikkeling en bevordering van sport. Sophie Tendane, een van die ministerie se kommunikasie beamptes, het wanpersepsies opgeklaar.

