
Aupindi waarsku oor versuim om voor komitee te verskyn
Loading player...
Verskeie Parlementêre Staande Komitees is tans in streke reg oor die land vir toesigbesoeke. Die komitee oor natuurlike hulpbronne, onder leiding van dr. Tobie Aupindi, het onlangs besoek afgelê by die //Kharas-streek terwyl parlementslede met hul toesighoudende besoeke in die streek begin. Hy het rolspelers gemaan dat dit verpligtend is om voor die komitee te verskyn.

