
McIlroy soek langer major-seisoen
Loading player...
Gholf: Die wêreld-nommer-twee, Rory McIlroy van Noord-Ierland, vra dat die major-kampioenskap verleng word buiten die huidige vier maande. Die skedule is sewe jaar gelede ingekort toe die PGA-kampioenskap van Augustus na Mei vervroeg is. McIlroy, wat 'n sewende major-titel najaag in dié week se Britse Ope op Royal Birkdale, sê die ingekorte skedule raak belangstelling in die groot toernooie:

