
Trump waarsku Iran om 'hom te gedra'
Loading player...
Amerika se weermag het Woensdagaand ʼn nuwe reeks aanvalle teen Iran uitgevoer. Hy sê dit was gemik op Iran se militêre vermoë om vaartuie te bedreig wat vryelik deur die Straat van Hormuz beweeg. Dit volg nadat Iran beweer het hy het Amerikaanse militêre teikens in die streek aangeval, insluitend in Bahrein en Koeweit. President Donald Trump het by die Verdediging- en Innovering-beraad in Carlisle, Pennsilvanië, gewaarsku Teheran “beter hom gedra” en bygevoeg hulle sal binnekort besluit of hulle met Iran moet skik:

