
Ellis gesels oor spankeuse vir Afrikabekertoernooi in Marokko
Loading player...
Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, erken dit was moeilik om 'n finale groep saam te stel vir die Afrikabekertoernooi vir vroue in Marokko. Die groep van 26 word môre aangekondig uit die voorlopige groep van 31 wat tans ʼn oefenkamp bywoon. Die verdedigende kampioen is saam met Ivoorkus, Burkina Faso en Tanzanië in Groep B. Ellis sê dis belangrik om veelsydige spelers te kies wat verskeie rolle kan vervul:

