
Tuchel sal aanbly by Engeland-sokkerspan
Loading player...
Sokker: Hoofafrigter Thomas Tuchel sal aanbly om Engeland na die Euro 2028 te lei. Die Duitser loop onder kritiek deur vir sy verdediging-plaasvervangers in die Wêreldbeker-halfeindronde in Atlanta, waar sy span ʼn 1-0 voorsprong verkwis en met 2-1 teen die heersende kampioen, Argentinië, verloor het. Tuchel, wat in Januarie 2025 aangestel is, het in Februarie sy kontrak met twee jaar verleng. Hy aanvaar volle verantwoordelikheid vir die besluite wat hy tydens die wedstryd geneem het:

