
Trump beweer verkiesing-kwesbaarhede
Loading player...
Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê sy administrasie is besig om inligting te deklassifiseer wat dui op die skokkende kwesbaarheid van verkiesings-infrastruktuur, insluitend kuberkraking, uitbuiting en buitelandse inmenging. Hy het herhaaldelik beweer hy is verkul in 2020 se verkiesing, wat Joe Biden gewen het. Trump sê die Departement van Binnelandse Veiligheid het sowat 278 000 buitelanders op kieserslyste gevind. Hy sê hy wil met die inligting vertroue versterk deur kwesbaarhede te ontbloot:

