
Lando Norris met 10 wegspringplekke gestraf by Belgiese GP
Loading player...
Motorsport: Die heersende Formule Een-wêreldkampioen, Lando Norris, word met tien wegspringplekke gestraf in die Belgiese Grand Prix nadat die toegelate krageenheid-toewysings oorskry is. Sy McLaren sal met ʼn nuwe krageenheid toegerus wees, sy vierde hierdie seisoen, wat een meer is as wat toegelaat word sonder straf. Norris sal Sondag hoogstens in die elfde posisie kan wegspring, maar sê die opgraderings wat aangebring is, sal hopelik ʼn verskil maak:

