
BBU-veiling vir bewaring begin vandag
Loading player...
’n Internasionale WhatsApp-veiling open vanoggend ná die voltooiing van die uitmergelende RMB Brandberg Backyard Ultra-marathon die afgelope naweek op Uis. Die wedloop se eksklusiewe WhatsApp-bewaringsveiling sal wêreldwye skenkers mobiliseer om broodnodige fondse vir bewaringsgroepe in die voorste linie in te samel. Kosmos 94.1 Nuus het met die organiseerder, Nico Scholtz, gesels:

