
Burnham: Groot verskil tussen burgemeester en premier
Loading player...
Die voormalige burgemeester van West Midlands in Brittanje en mede voorsitter van die verregste Prosper UK-party, Andy Street, het nou saam met Andy Burnham gewerk. Burnham sal vandag amptelike oorneem as die sewende eerste minister in tien jaar in die Verenigde Koninkryk. Street sê daar is ooreenkomstes tussen die twee poste maar, ervaring ontbreek op verskeie vlakke.

