
Bokke verwelkom sleutelspelers terug
Loading player...
Rugby: Die Springbokke verwelkom verskeie gereelde spelers terug, insluitend kaptein Siya Kolisi, Eben Etzebeth, Lood de Jager en Sacha Feinberg-Mngomezulu, vir volgende maand se eenmalige toets teen Argentinië in Buenos Aires. Die Bokke het bonuspunt-oorwinnings oor Engeland, Skotland en Wallis behaal aan die begin van die Nasieskampioenskap. Afrigter Rassie Erasmus sê die groep sal verdeel word, met spelers wat agterbly om voor te berei vir die All Blacks se besoek:

