
Plastiekbesoedeling eis sy tol aan die kus
Loading player...
Plastiekbesoedeling eis slagoffers langs Namibië se kus, selfs waar die strande skoon lyk. Ocean Conservation Namibia sê hulle het teen die einde van Junie 265 Kaapse pelsrobbe gered wat in plastiek en ander mariene rommel verstrengel was, met die meeste van die slagoffers nuuskierige robwelpies van minder as 'n jaar oud. Kosmos 94.1 Nuus het met die organisasie se Naude Dreyer gepraat vir meer:

