
Gesondheidministerie verdoem alle seksuele aanrandings
Loading player...
Die gesondheidministerie het reageer op die assistent-dokter Dennis Noa wat weer in hegtenis geneem is vir vermeende seksuele aanranding, en vandag in die hof verskyn het. Noa het na bewering 'n 26-jarige man by sy hospitaalwoning in Onandjokwe-hospitaal seksueel aangerand nadat hy sy drankie gedokter het. Woordvoerder Walters Kamaya sê die ministerie verdoem alle seksuele aanrandings, veral deur sy personeel. Kamaya het meer:

