
GRN neem produktiwiteit onder die loep
Loading player...
'n Weeklange werkswinkel is in Windhoek aan die gang oor die hersiening van die land se konsep- nasionale produktiwiteitsbeleid. Die kritieke inisiatief is daarop gemik om die ekonomie te laat oorgaan na hoëwaarde-produksie en strukturele transformasie. David Iigonda, direkteur van arbeidsmarkdienste by die arbeidsministerie, sê die hersiening beoog om ekonomiese verskuiwings ná Covid-19 en tegnologiese vooruitgang te verreken. Hy het meer.

