
Transnet se versoek vir privaatvennote verwelkom
Loading player...
Kaapstad se burgemeester, Geordin Hill-Lewis, verwelkom Transnet se versoek vir vennote in die privaat sektor om 'n belangrike veeldoelige terminaal in die Kaapstadse hawe te herontwikkel en bedryf. Privaat vennote word genooi ingevolge 'n konsessie van 25-jaar. Dit volg op ander onlangse versoeke vir privaat sektorvoorstelle om die beweeglike grootmaat- en koue bergingsterminaal te bedryf. Hill-Lewis sê dis die groot hervorming waarvoor hulle lank reeds vra:

