
Noord-KZN suikerrietplase 'se werkers het land verlaat'
Loading player...
Die African Farmers Association of South Africa in KwaZulu-Natal sê suikerrietprodusente aan die provinsie se noordkus het te kampe met 'n ernstige tekort aan werkers. Die ondervoorsitter, Lloyd Hadebe, het aan die SABC gesê baie buitelandse werkers het boerderygemeenskappe verlaat ná betogings teen ongedokumenteerde migrante. Hy waarsku die tekort vertraag die oes en plaas druk op die bedryf aangesien boere sukkel om ervare werkers te vind:

