
Madlanga-kommissie lê klagtes na identiteit uitgelek is
Loading player...
Die voorsitter van die Madlanga-kommissie, Mbuyiseli Madlanga, sê strafregtelike aanklagte sal aanhangig gemaak word nadat die identiteit van 'n beskermde getuie na bewering doelbewus uitgelek is. Madlanga sê die getuie het anoniem in 'n geslote sitting voor die kommissie getuig. Hy sê die kommissie sal regstappe doen teen die persoon wat verantwoordelik is vir die openbaarmaking:

