
ActionSA woedend omdat Gayton nie Atletiek SA betaal nie
Loading player...
Atletiek: ActionSA is woedend nadat Atletiek Suid-Afrika se visepresident, John Mathane, die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, daarvan beskuldig het dat sy departement nie die toelaes betaal het wat aan die liggaam verskuldig is nie. ActionSA se woordvoerder, Dereleen James, sê die toelaes moes reeds teen die einde van Junie betaal gewees het, en atlete wat na die Onder-20 Wêreldatletiekkampioenskap gaan, moet nou self vir hul vlugte betaal:

