
Tom Holland keer terug as Spider-Man
Loading player...
Tom Holland maak gereed om weer Spider-Man te speel, vir sy tiende jaar, voor die vrystelling van die nuutste film in die Marvel Cinematic Universe - Spider-Man: Brand New Day. Hy sê dit is 'n droom wat waar geword en die feit dat die rolprent se première in Londen gehou is, sy geboortedorp, maak dinge nog beter.

