๐ŸŒ Kus tot Kruin | Die Natuur se balans โ€“ en ons rol daarin ๐ŸŒฟ30 Julie 2026

Loading player...
Vanoggend op Kus tot Kruin het Fred na 'n paar van die grootste omgewingsuitdagings van ons tyd gekyk. Hy gesels oor die impak van menslike optrede op die natuur en die verantwoordelikheid wat elkeen van ons dra.
Onderwerpe wat bespreek is, sluit in:
๐Ÿ˜ Trofeejag en die uitwerking daarvan op olifantbevolkings
๐Ÿฆ‡ Die belangrike rol van vlermuise in ons ekosisteme
๐Ÿฆ“ Die afname van wilde diere oor die afgelope 50 jaar
๐ŸŒณ Ontbossing, herbebossing en die waarde van bome
๐ŸŽฃ Spookhengel en die langtermyngevolge daarvan, asook etiese optrede rondom onder andere haaivangste
๐ŸŒฑ Bewaring begin nie net in reservate nie โ€“ dit begin by die keuses wat elkeen van ons elke dag maak.
๐ŸŽง Luister weer na die gesprek op SFM Streek RADIO se aanlyn platforms.
30 Jul Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? 30 Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ DEMOKRATIESE ALLIANSIE | MUNISIPALE VERKIESING 2026 - ๐Ÿ—ณ๏ธ Wat moet jy weet wanneer jy gaan stem? In hierdie finale politieke gesprek gesels Dirk Kotzรฉ oor belangrike verkiesingsfeite en die stemproses met die oog op die Munisipale Verkiesing 2026. โœ… Wat moet kiesers vooraf weet? โœ… Hoe verloop die stemproses?โ€ฆ
28 Oct 19 min

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐFinansiรซle sorgvryheid begin met โ€™n plan! - Kruger Internationaal 27 Oktober 2026

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐFinansiรซle sorgvryheid begin met โ€™n plan! Is โ€™n finansiรซle plan op papier regtig nodig, of is die plan in jou kop goed genoeg? ๐Ÿค” ๐ŸŽ™๏ธ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur, oor hoe goeie finansiรซle beplanning jou toekoms kan verander. ๐Ÿ’ก โ€™n Finansiรซle planโ€ฆ
27 Oct 9 min