
Agribank in gesprekke met belegger oor Witvlei-abattoir
Loading player...
Die toekoms van die dormante Witvlei-abattoir bly onseker, met Agribank wat bevestig het dat hulle die fasiliteit weer te koop geadverteer het teen 'n reserweprys van meer as 51,7 miljoen Namibiese dollar. Hoewel daar belangstelling van voornemende beleggers is, is geen heropeningsdatum nog bevestig nie. Agribank-woordvoerder Fillemon Nangonya het 'n opdatering aan Kosmos 94.1 Nuus gegee:

