
Malema sê Ramaphosa moet nes enige ander burger behandel word
Loading player...
Die leier van die EFF, Julius Malema sê president Cyril Ramaphosa moet nie anders behandel word as enige ander burger nie en die Phala Phala-verantwoordingsproses moet voortgaan. Malema het aan die media gesê die uitspraak van die Hooggeregshof in die Wes-Kaap wat die Parlement se artikel 89-ampsklagondersoek gestaak het, skep 'n gevaarlike regspresedent deur howe toe te laat om in die Parlement se grondwetlike toesigrol in te meng:

